‘n Dankoffer is nie iets wat jy aan ‘n mens gee nie. ‘n Dankoffer gee jy aan die Here. Hy het vir JOU aan die kruis gesterf en oorlaai jou elke dag met soveel seëninge.
Die gee van jou Dankoffer is ‘n manier hoe jy jou dankbaarheid aan die Here wys. Ek en jy word geseën om te seën.
Jy kan bydraes maak deur EFT :
VEK Potchefstroom
ABSA
Tjek Rekening
Rek No: 108 432 0249